OppiKoppi

Ons is amper bewoë van verlange aan ons Nommer …

Ons is amper bewoë van verlange aan ons Nommer 1&2 Kreef Hotel ondersteuners van jaar 1 af: Vleis en Cecile!
Baie baie geluk met jou 36ste verjaarsdag Vleis! Mag die kak wat jy hierdie jaar kry, kak wees wat jy al klaar ken. Jou prezzi sal vir jou wag op jou kussing by Koppi..