OppiKoppi

Stocktake loop mooi, baie minder skade as wat ons …

Stocktake loop mooi, baie minder skade as wat ons verwag het.
Ons het tot dusver plek vir almal wat emails gestuur het
Ons laat weet binnekort hoe die booking ding gaan werk deur Plankton, vir julle wat reserve het.
Stuur jou email na oppikoppi2014@kreefhotel.co.za as jy wil boek vir Oppikoppi Festival.