OppiKoppi

Wees nie bevrees nie, Kreef Hotel sal direk na ons …

Wees nie bevrees nie, Kreef Hotel sal direk na ons toerusting klaar gediens en getel is, nog ‘n hele klomp tente beskikbaar stel vir Oppikoppi Festival. Stuur gerus ‘n email aan oppikoppi2014@kreefhotel.co.za – ons run ‘n waglys wat jou naam solank langs ‘n tent kan lys.